Events Calendar

with No Comments

Upcoming Friends of the Museum Events

 

Ghost Walk  – Returning in June 2022

 

Wil jy graag ‘n eienaar wees ‘n spookloopsertifikaat en wil jy sommer ‘n lekker prys daarmee saam wen?
 
Ons weeklikse spookloop vind plaas op ‘n Vrydagaand en is groot pret 👻
Vir inskrywings, kontak gerus die museum:
 
☎️ 0284241240
☎️ 0284241440
⏰ 19h00 vir 19h30
🥇 R50 p/p
😷 Streng COVID-19 maatreëls word deurgaans toegepas
 

 

Leave a Reply